Kos

Ek is geen koskokkedoor nie, wel ‘n getroue leser van Sarie Kos en ‘n bekeerde Kook&Genieter.  Maar selfs Tant Ina se heilige skrif is soms stuck up, daarom glo ek aan eksperimenteer & leer.  Beproe(f) alles en behou dit wat lekker is.  Welkom in my kospotte!