Wen! Wen! Wen!

Jou kans om ’n R200-geskenkbewys by Exclusive Books te wen!

Die heel eerste kompetisie op Afrikaansvatter is hier en een gelukkige fan kan ’n Exclusive Books-geskenkbewys ter waarde van R200.00 wen!  Die kompetisie neem die formaat van ’n lucky draw aan (ook minder algemeen bekend as ’n “gelukpluk” in die binnekringe van die AfriNatzi, waar ’n kwartskaap en Eugène Terre’Blanch memorabilia gereeld as pryse geloot word).  Detail is as volg:

  • Die eerste 200 mense wat Afrikaansvatter se Facebook page laaik, word ingeskryf.
  • Die trekking sal plaasvind sodra daar 200 inskrywings is.
  • Slegs die eerste 200 mense sal vir die prys in aanmerking kom.
  • Die prys is ’n geskenbewys van Exclusive Books ter waarde van R200.  Ongelukkig is daar nie enige E.T. memorabilia wat gewen kan word nie.
  • Die trekking sal deur my (Stephan) gedoen word deur ’n nommer tussen 1 en 200 te trek.
  • Die nommers word bepaal deur die volgorde waarin mense die page like.
  • Die wenner kan die R200-geskenkbewys ná die trekking by sy/haar naaste Exclusive Books kry.

Baie dankie aan almal wat reeds die page gelike het.  Onthou om jou vrinne te nooi om deel te neem – die kompetisie eindig sodra daar 200 likes is!

– Stephan

Die volgende mense is reeds ingeskryf:

  1. Koch Visser
  2. Stephan du Toit
  3. Johan Fourie
  4. Sunett Joubert
  5. Mieke Du Plessis
  6. Pierre le Riche
  7. Helené Fouché
  8. Marietjie Vos
  9. Melt Myburgh
  10. Mikal Du Preez
  11. Bibi Burger
  12. Bianca Botha
  13. Annette Meyer
  14. Elizabeth Sioux
  15. Ruan De Jager
  16. Arina Coetzee
  17. Laurita Smal
  18. Martine van den Heever
  19. Leandri Venter
  20. Anri Botha
  21. Adean Van Dyk
  22. Conrad Schwellnus
  23. Nuschka Smit
  24. Ruan Exley
  25. Marelize Ferreira
  26. Arné Greyling
  27. Anika Milly Marais
  28. Ronel Van Coller
  29. Johann Pollard
  30. Jannie Smith
  31. Rochelle Kay
  32. Marsunet Scholtz
  33. Lundi Khoisan Cavernelis
  34. Joseph Thomas
  35. Joshua Ziegbert Carstens
  36. Renier Palland
  37. Carike Rix Noeth
  38. Larése Streit
  39. Anne-Marie Taylor
  40. Tina Van Staden
  41. Nicky Steenkamp
  42. Claudia Kruger
  43. Rick Bronkhorst
  44. Elmaré Joubert Vermeulen
  45. François Olivier
  46. Suzanne Bezuidenhout
  47. Wena Coetzee
  48. Elri Nieuwenhuis
  49. Lèlani Adam
  50. Elsa Van Der Westhuizen
  51. Dalene Vermeulen
  52. Isabel Diedericks
  53. Johandri Jacobs
  54. Weybrandt Aucamp
  55. Johanna Ferreira
  56. Francelle Venter
  57. Yanou-Marie Pienaar
  58. Johan van der Merwe
  59. Richard Graeme Horn

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s